
Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
Essenhoutstraat, Humansdorp, Suid Afrika
nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
www.nuwelewehumansdorp.co.za
Sel: +27(0)83-601-1485 | +27(0)74-601-8873
SONDAE
Oggende: 09h00 Feesdiens
Aande: 18h30 Jeugdiens
(Almal jonk van hart)
Aanbidding
-
Ons is nie ’n rigiede denominasie nie, maar ’n onafhanklike, lewendige en gemaklike gemeente en derhalwe sal jy welkom wees indien jy kom net soos jy is, want elke mens is uniek geskape en derhalwe is jy kosbaar en belangrik vir God, sowel as vir ons.
-
Dit is vir ons belangrik dat jy net jouself kan wees wyl jy die Here op ’n mee lewende en interaktiewe wyse saam met ons in gees en in waarheid gaan aanbid.
-
Die Bybel verklaar dat God gedurig op soek is na mense wat Hom in gees en in waarheid wil aanbid omrede Hy in opregtheid aanbid wil word.
Woensdae: 09h30 Senior Selgroep
Skakel Sarel Nieuwoudt: 083-391-6090
Woensdae: 19h00 Midweekdiens
Danny Boyens: 083-601-1485 / nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
WEEKSDAE
Vanaf Julie 2015, is die Here besig om die rigting van ons gemeente te verander. Ons het dit dus goedgedink om die weeklikse selgroepbyeenkomste en Sondae aande se dienste te verander. Programme is as volg:
