top of page

Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
Essenhoutstraat, Humansdorp, Suid Afrika
nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
www.nuwelewehumansdorp.co.za
Sel: +27(0)83-601-1485 | +27(0)74-601-8873
WAARDES
Ons motiewe en werksaamhede voldoen aan die volgende waardes:
 
- 
100% “Excellence” – uitnemendheid in alles wat ons doen.
 
- 
Lojaliteit – ons lojaliteit is by God en Sy Woord.
 
- 
Integriteit - ons poog om God se Woord in ons daaglikse handel en wandel uit te beeld
 
- 
Respek – ons ag ander hoër as onsself.
 
- 
Eenvoud – ons doen alles so eenvoudig maar doeltreffend as moontlik.
 
- 
Eenheid – die eenheid van die gemeente is belangriker as ons persoonlike voor en afkeure.
 
- 
Omgee / vereenselwigheid – om die wêreld deur ander se oë te sien en om hulle dan vanuit daardie oogpunt te help.
 
- 
Verantwoordelikheid – die verantwoordelikheid word ons opgelê om mekaar as gelowiges te vermaan na mate ons die dag sien nader kom (Heb. 10:25).
 
- 
Belange - dit gaan nie om ons belange nie, maar om die belange van Christus en ons mede gelowiges
 


bottom of page
