top of page

Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
Essenhoutstraat, Humansdorp, Suid Afrika
nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
www.nuwelewehumansdorp.co.za
Sel: +27(0)83-601-1485 | +27(0)74-601-8873
GEMEENSKAPSPROJEKTE
God wil deur ons Sy hart aan die inwoners van Humansdorp en die hele Kouga area kom toon. ‘n Hart vol liefde en empatie wat die persoonlike en geestelike belange van elke inwoner wil bevorder omdat Hy die mens so intens bemin.
Vind meer uit waar u betrokke kan raak met die volgende:
-
Werkskepping
-
Skool vir gestremdes
-
Ongehude Moeders
-
Haweloses
-
Bejaardes
-
Vigsbabas
-
Armes


bottom of page