
Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
Essenhoutstraat, Humansdorp, Suid Afrika
nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
www.nuwelewehumansdorp.co.za
Sel: +27(0)83-601-1485 | +27(0)74-601-8873
RAAK BETROKKE
Vrywilligers
Eenheid in die gemeente is van kardinale belang om sodoende die vereistes van bediening aan ons gemeente en gemeenskap te bewerkstellig.
Dit is daarom dat ons elkeen nooi om deel te word van die weeklikse praktiese en geestelike verantwoordelikhede om ons gemeente te ondersteun en te help ontwikkel.
Deel van 'n natuurlike uitwerking van ware "fellowship" onder mekaar is dat ons mekaar se belange ondersteun.
Ephesians 2:22
In Him [and in fellowship with one another] you also are being built together into a dwelling place of God in the Spirit.
SIEN DIE KONTAK BLAD OM DIE BETROKKE PERSONE TE SKAKEL
indien u belangstel om meer inligting te bekom of u betrokkenheid uit te spreek.
Ephesians 2:22
In Him [and in fellowship with one another] you also are being built together into a dwelling place of God in the Spirit.

![]() Besigheidsforum | ![]() Evangelisasie Aksie |
---|---|
![]() Voorbidders | ![]() Kinderkerk |
![]() Vroue aksie | ![]() Manne aksie |
![]() Noodbystand | ![]() Tieners |
![]() Groep 20-29 | ![]() Groep 30-43 |
![]() Groep 44-59 | ![]() 55+ Groep |
![]() 60+ Groep |
