top of page

Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum Humansdorp
Essenhoutstraat, Humansdorp, Suid Afrika
nuweleweaanbiddingsentrum@humansdorp.co.za
www.nuwelewehumansdorp.co.za
Sel: +27(0)83-601-1485 | +27(0)74-601-8873
SATELIETKAMPUS
Ons beplan die oprigting van ‘n satellietkampus van die Tshwane University of Technology wat by die Departement van Onderwys geregistreer is, om Kouga inwoners wat begerig is om vir verdere studies by 'n Technikon te registreer, die geleentheid te bied om hulle studies hier te voltooi.
Hierdie is 'n toekomsontwikkeling. Hou hierdie spasie dop!

![]() 1-students |
---|


bottom of page